Hoopvolle gesprekke
Die Hoëveld Sinode het in 2024 'n 10 Dae van hoop aksie geloots met tien gesprekke oor hoop. Elkeen van dié gesprekke kan gekyk word. Wanneer jy die gesprek gekyk het e-pos ons gerus om 1 VBO punt per video te verwerf.

Webinaarbiblioteek
Kyk die opname hierbo. Wil jy VBO-punte daarvoor kry? Vul die VBO-refleksievorm in – ’n paar vrae oor wat jy geleer het.