Ontwikkel ‘n Lewensritme

Ontwikkel 'n Lewensritme

Dr. Tom Smith fasiliteer hierdie webinaar rondom die antieke wysheid van 'n lewensritme / rule of life

Marjorie Thompson skryf dat, “A rule of life is a pattern of spiritual disciplines that provides structure and direction for growth in holiness. It fosters gifts of the Spirit in personal life and human community, helping to form us into the persons God intends us to be.”

Ons behandel die volgende aspekte:

  • Geestelike Dissiplines
  • Balans tussen Werk, Rus en Gemeenskap
  • Persoonlike en Gemeenskaplike Aanslag
  • Uitdagings en Aanpassings

Hermeneutiek en die Bybel

Webinaarbiblioteek

Hierdie opname is oop vir almal

Kyk die opname hierbo. Wil jy VBO-punte daarvoor kry? Vul die VBO-refleksievorm in – ’n paar vrae oor wat jy geleer het.