by africantom | Nov 5, 2025 | 2025, Webinaar
2025 Opnames van Leergemeenskappe In 2025 het Excelsus ’n volhoubare ritme van leergeleenthede gevestig wat predikante en studente oor die hele land bereik het. Daar is in totaal 31 leergeleenthede aangebied — waarvan 8 vanuit die Fakulteit vir Teologie en Religie en...
by africantom | Apr 22, 2025 | 2025, Aanbiedings, Historiese Teologie, Mei, Webinaar
Die kerk werk anders want die kerk is anders Die kerk werk anders want die kerk is anders ‘n aanlyn VBO-webinaar vir predikante en gemeenteleiers Die bekende uitdrukking “Die kerk werk anders want die kerk is anders” is nie net ’n slagspreuk nie – dit daag ons...
by africantom | Apr 22, 2025 | 2025, Aanbiedings, Mei
Kervaders Die Vroeë Kerkvaders vir die Bediening Prediking, Pastorale Sorg en Spiritualiteit Wil jy jou bediening verdiep met die tydlose wysheid van die vroeë kerk? Hierdie kursus bied ‘n unieke geleentheid om van die groot denkers en herders van die Christelike...
by africantom | Apr 8, 2025 | 2025, In Persoon werkswinkel, Julie
Gestalt Spelterapie werkswinkels Spelterapie vir predikante Het jy al ooit ʼn dooiepunt in pastorale gesprekke met mense bereik? ʼn Plek waar jy en die persoon deeglik begryp en verstaan wat alles aan die gang is, maar julle bly steeds vassit waar julle is? Wil jy graag...
by africantom | Mar 27, 2025 | 2025, Aanbiedings, April, Ou Testament
Trauma en Bybeltekste Trauma en veerkragtigheid (“resilience”) in Bybeltekste. Hoe lees ons tekste uit die Ou Testament en uit die boek Jesaja teen hierdie agtergrond. Die gesprek word deur Prof. Alphonso Groenewald en Dr. Liza Esterhuizen Dit is die doel van hierdie...
by africantom | Mar 14, 2025 | 2025, Maart, Webinaar
Kerkplant Missionale teologie – gesprek oor Kerkplant en wat ons kan leer in die ontwikkeling van nuwe geloofsgemeenskappe Die gesprek word deur Prof. Hannes Knoetze gefasiliteer Kerkplanters se ervarings kan gemeentes help om te leer hoe die evangelie gestalte vind...