by africantom | Aug 4, 2026 | 2026, Aanbiedings, Historiese Teologie, Julie, Kerkreg
Vergaderings wat Lewe Gee: Hoekom die Kerk Anders Werk Onlangs het ’n groep leraars die geleentheid gehad om ’n verrykende VBO-sessie by te woon onder leiding van Prof. Johan van der Merwe. Die sentrale tema van die dag was ’n kragtige vertrekpunt vir enigeen...
by africantom | Feb 5, 2026 | 2026, Aanbiedings, Aftrede, Maart
Beplan jou Aftrede Aftrede Berei voor vir ’n nuwe seisoen van jou roeping Kursusbeskrywing: Aftrede is nie ’n punt aan die einde van ’n sin nie. Dit is ’n komma.’n Oorgang na ’n nuwe lewensfase waarin ervaring verdiep, wysheid ryp word en roeping nuwe vorme aanneem....
by africantom | Jan 28, 2026 | 2026, Aanbiedings, April, Missionale Teologie, Webinaar
Die kerk en sending: Geroep, Gevorm, Gestuur Ons leef in ‘n tyd waar baie min plaaslike gemeentes by sending betrokke is. Meeste gemeentes sê hulle is missional. Maar wat verstaan ons/hulle daarmee? Ons gaan praat oor die identiteit van die kerk, “want die kerk is wat...
by africantom | Jan 28, 2026 | 2026, Aanbiedings, Maart, Sistematiese Teologie
“Vir ‘n tyd soos hierdie”: Oor ambisie, vrede en wat ons dink ons weet Daar is talle aanduidings dat ons onsself in ‘n andersoortige uitdagende tydperk bevind, waarin ons buitengewoon onvergenoegd is met mekaar, waarin ons mekaar vertrap te midde van kompetisie...
by africantom | Nov 26, 2025 | 2026, Aanbiedings, Februarie, Praktiese Teologie
Praktiese Teologie in 2026 Praktiese Teologie: Hoe’t ons gemaak? Hoe maak ons nou? Hoe kan ons vorentoe maak? Excelsus-webinaar • 19 Februarie 2026 • Aanlyn • 08:30–15:30 Praktiese Teologie is ’n vakgebied wat nooit stilstaan nie. Dit leef — in...
by africantom | Nov 26, 2025 | 2026, Aanbiedings, Februarie, Leierskap
Inspirerende Leierskap ’n Nuwe taal van Leierskap: Integriteit, Fokus en Menswaardigheid In ’n wêreld waar die eise op leiers al meer kompleks, vinnig en onvoorspelbaar raak, word die vraag na inspirerende leierskap al hoe dringender. Nie die soort leierskap wat mense...