by africantom | Nov 26, 2025 | 2026, Aanbiedings, Januarie
Vrywilligers in die kerk Vrywilligersbestuur Geloofsgroei eerder as goedkoop arbeid – Bestuurswetenskappe in die Koninkryk. Gemeentes is afhanklik van vrywilligers en diens in ‘n gemeente word gesien as ‘n daad van geloof deur lidmate. Dikwels word die tydperk van...
by africantom | Nov 26, 2025 | 2026, Aanbiedings, Januarie
Vind God in die Gewone Vind God in die Gewone: ’n Reis van 40 Dae wat Gemeentes Nuut Vorm In ’n wêreld wat teen ’n asemrowende tempo beweeg, raak dit al hoe moeiliker om God se teenwoordigheid raak te sien in die alledaagse. Ons leef vol skedules, vol...
by africantom | Apr 22, 2025 | 2025, Aanbiedings, Historiese Teologie, Mei, Webinaar
Die kerk werk anders want die kerk is anders Die kerk werk anders want die kerk is anders ‘n aanlyn VBO-webinaar vir predikante en gemeenteleiers Die bekende uitdrukking “Die kerk werk anders want die kerk is anders” is nie net ’n slagspreuk nie – dit daag ons...
by africantom | Apr 22, 2025 | 2025, Aanbiedings, Mei
Kervaders Die Vroeë Kerkvaders vir die Bediening Prediking, Pastorale Sorg en Spiritualiteit Wil jy jou bediening verdiep met die tydlose wysheid van die vroeë kerk? Hierdie kursus bied ‘n unieke geleentheid om van die groot denkers en herders van die Christelike...
by africantom | Mar 27, 2025 | 2025, Aanbiedings, April, Ou Testament
Trauma en Bybeltekste Trauma en veerkragtigheid (“resilience”) in Bybeltekste. Hoe lees ons tekste uit die Ou Testament en uit die boek Jesaja teen hierdie agtergrond. Die gesprek word deur Prof. Alphonso Groenewald en Dr. Liza Esterhuizen Dit is die doel van hierdie...
by africantom | Jan 31, 2025 | 2025, Aanbiedings, Maart
AI en die Bediening Inleiding tot Tegnologie in die Bedieningskonteks Dr. Pieter Visser fasiliteer hierdie webinaar. Kursusbeskrywing: Hierdie inleidende kursus is ontwerp om predikante bekend te stel aan die basiese toepassings van tegnologie in die bediening en die...