Joernalistieke Beginsels

Joernalistieke Beginsels

Joernalistieke Beginsels Ons sien uit na ‘n webinaar wat op 16 Augustus deur die Algemene Sinode se E-kom Netwerk aangebied gaan word. Kom verryk jou kennis deur saam met bekroonde joernaliste en kunsmatige intelligensie-kenners, Jana Marx en Carla Lewis te leer...