Die Liturgiese Jaar

Die Liturgiese Jaar

Die Liturgiese Jaar Die Jaar van God se genade  Dr. André Bartlett fasiliteer hierdie webinaar. Die ritme van die kerklike jaar is ‘n kragtige hulpmiddel  om die verhaal van die evangelie jaar na jaar in die erediens van ‘n gemeente oor te vertel. Op dié manier word...