by africantom | Jun 1, 2024 | VBO punte
Hoe om VBO punte te kry Hoe werk die VBO punte? 1 uur = 1 VBO punt Laai gerus hierdie dokument af om te kyk na die vereistes vir verskillende predikante, diensleraars, standplaasleraars, emeriti en bedienaars. VBO punte word in 3-jaar siklusse bereken. Predikante,...