Program 2026–2027

Leer saam, die hele jaar deur.

Leergemeenskappe, boekbesprekings, retraites en konferensies – aanlyn en in persoon. Elke geleentheid tel vir VBO-punte.

Volgende geleentheid

Nov

16–18

Opleiding: Gemeentediagnose

Prof. Malan Nel · Pretoria

In persoonExcelsus

Registreer

Sien die volle program

Die maandritme in 2027

Elke soort leergeleentheid het sy eie dag

So kan jy jou VBO-jaar vooruit beplan. Bots ’n vaste dag met ’n kerklike geleentheid of vakansiedag, skuif dit een week later. Geen geleenthede in Paasweek, die Julie-skoolvakansie of Desember nie.

  1. Week 1

    Leergemeenskap Prediking

    1ste Dinsdag · 09:00–11:00

    Op Zoom. Kyk of lees vooraf, gesels saam.

    R175

  2. Week 2

    Vanuit die fakulteite

    2de Donderdag · 08:30–15:30

    Aanlyn, volle dag

    R350

  3. Week 3

    Boekbespreking

    Woensdag · 09:00–12:00

    Aanlyn, halfdag. Die skrywer of ’n dosent lei. Sien die boeke en leesskedule →

    R175

  4. Week 3

    Taakspan-Donderdag

    3de Donderdag · 08:30–15:30

    Aanlyn, volle dag, saam met die Algemene Sinode se taakspanne

    R350

  5. Week 4

    In persoon

    Di–Wo of Wo–Do · Twee dae

    Sinodale leergeleenthede, Intreeleraars en geloofsreise

    R400 vir 2 dae + verblyf

Formaat
Fokus

Vanuit die fakulteite

Leergemeenskappe saam met die fakulteite

Saam met dosente van teologiese fakulteite en kolleges – soos die Fakulteit Teologie en Religie (UP) en Hugenote Kollege. Die akademie en die kerk leer by mekaar.

VBO-punteby elke sessie

Aanlynen in persoon

Februarie 2027

Maart 2027

Mrt11

Vanuit Sistematiese Teologie

Etiek

Prof. Tanya van Wyk

AanlynLogosPredikante, gemeenteleiers en lidmate

08:30–15:3010 VBO-punteR350

Registrasie open binnekortMeer inligting Kalender

April 2027

Apr8

Vanuit Missionale Teologie

Missiologie

Prof. Hannes Knoetze

AanlynPatosPredikante, gemeenteleiers en lidmate

08:30–15:3010 VBO-punteR350

Registrasie open binnekortMeer inligting Kalender

Mei 2027

Junie 2027

Julie 2027

Augustus 2027

Oktober 2027

Okt14

Vanuit Religie

Kuns en Geloof

Prof. Jaco Beyers · Prof. Chris de Wet

AanlynEtosPredikante, gemeenteleiers en lidmate

08:30–15:3010 VBO-punteR350

Registrasie open binnekortMeer inligting Kalender

Vanuit Excelsus en die kerk

Excelsus en die kerk se taakspanne

Leergemeenskappe, boekbesprekings, Intreeleraars, retraites en konferensies – ook sessies saam met die kerk se taakspanne, soos Evangelisasie, Miga 6 en Disrupting the Divide.

Aanlynen in persoon

Allebedieningsfases

November 2026

Januarie 2027

Februarie 2027

Feb3

Boekbespreking

The Art of Asking Better Questions

J.R. Briggs

J.R. Briggs gesels self oor sy boek The Art of Asking Better Questions: Pursuing Stronger Relationships, Healthier Leadership, and Deeper Faith (IVP, 2025).

AanlynPatos

09:00–12:00R175

Registrasie open binnekortMeer inligting Kalender
Feb15–18

Geloofsreis

Geloofsreis met Jesus: retraite 1

Ds. Gys van Schoor

Die eerste van twee vierdaagse retraites in 2027, deel van ’n driejaarreis (2027–2029). R4 000 (etes ingesluit) en 60 VBO-punte geld vir albei retraites saam. Sien die volle bladsy by excelsus.org/geloofsreis.

In persoonEtosPredikante

Shammah, Noordwes60 VBO-punteR4 000Sluit 4 Feb

Maart 2027

Mrt3

Boekbespreking

The Sabbatical Journey

Dr. Tom Smith

Alan Briggs se veldgids om ’n sabbatsverlof voor te berei, te beleef en daarna weer in te pas. Gepas vir Lydenstyd.

AanlynEtos

09:00–12:00R175

Registrasie open binnekortMeer inligting Kalender

April 2027

Mei 2027

Junie 2027

Julie 2027

Augustus 2027

September 2027

Sep1–4

Drakensberg-staptog: Mafadi

’n Vierdaagse staptog na Mafadi (3 450 m), die hoogste berg in Suid-Afrika, in die Injisuthi-gebied van die Drakensberg. Slegs 12 plekke. Jy moet baie fiks wees.

In persoonEtos

Injisuthi, Drakensberg

Registrasie open binnekortMeer inligting Kalender

Oktober 2027

November 2027

Vanuit ons vennote

Kursusse van ons vennote

Kursusse van vennote wat ons vir VBO-punte erken. Registrasie en betaling loop deur die vennoot self.

November 2026

Maart 2027

Mrt8–12

Companions in Formation

Companions in Formation: Immersion Experience 1

Mosaïek (Companions in Formation)

’n Tweejaar ekumeniese geloofsvormingsreis (Februarie 2027 tot November 2028) vir bedieningsleiers en lidmate, gevorm deur Dallas Willard, Richard Foster, Trevor Hudson en Renovaré. Maandelikse aanlyn byeenkomste, weeklikse leeswerk, maandelikse geestelike praktyke en twee retraites per jaar by Origins. R10 000 per jaar, met etes en verblyf by die retraites ingesluit (gedeelde kamer). Aansoek met ’n kort geestelike outobiografie by Becky Grisell, cif@mosaiek.com. Meer inligting: friendsinformation.co.za

In persoonEtosBedieningsleiers en lidmate

Origins Retreat Center, Wieg van die MensdomR10 000

Oktober 2027

So werk dit

Van registrasie tot VBO-punte

  1. 1

    Registreer

    Kies ’n geleentheid en vul die registrasievorm in. Waar daar ’n fooi is, betaal jy aanlyn of per EFT.

  2. 2

    Neem deel

    Jy ontvang die Zoom-skakel of die praktiese reëlings per e-pos, ’n paar dae voor die tyd.

  3. 3

    Kry jou punte

    Ons laai jou VBO-punte op jou ABR-profiel. Kyk dit na op kerkdata.org.

Vrae oor ’n geleentheid? Skryf aan Rika van Rensburg by excelsus@up.ac.za.