Program Leergemeenskap Prediking

Leergemeenskap Prediking

6: Volg as die pad swaar is (Job en Markus 10)

5 Oktober 2027 · 09:00–11:00 · Aanlyn

AanlynExcelsusLogos

Waaroor dit gaan

In Oktober loop die leesrooster deur Job en Markus 10. Ons kyk saam hoe ons oor lyding en navolging preek: eerlik oor God se stilte, en met hoop vir die pad van diens.

Hoe werk dit?

  1. Registreer met die vorm.
  2. Voeg dit by jou kalender sodat jy dit nie mis nie.
  3. Woon by – die skakel kom per e-pos.
  4. Vul die VBO-refleksievorm in ná die tyd, en ons laai jou punte.

Vrae? Skryf aan Rika van Rensburg by excelsus@up.ac.za, of kyk na die gereelde vrae.