Program Vanuit Ou Testament
Afgehandel
Vanuit Ou Testament
Die Pentateug in die skadu van Empire
18 Junie 2026 · Aanlyn
Waaroor dit gaan
Vanuit Ou Testament: Die Pentateug in die skadu van Empire, met Prof. Sias Meyer. Aanlyn · 10 VBO-punte.
Hierdie geleentheid is verby
Opnames van leergeleenthede kom in die webinaarbiblioteek. Kyk die opname, vul die VBO-refleksievorm in en verdien steeds punte.
Vrae? Skryf aan Rika van Rensburg by excelsus@up.ac.za, of kyk na die gereelde vrae.