Program Taakspan-Donderdag
Taakspan-Donderdag
DVK-opleiding voor die Algemene Sinode
7 Oktober 2027 · 08:30–15:30 · Aanlyn
Waaroor dit gaan
Taakspan-Donderdag: DVK-opleiding voor die Algemene Sinode, met Dr. Dewyk Ungerer. Aanlyn.
Hoe werk dit?
- Registreer met die vorm.
- Voeg dit by jou kalender sodat jy dit nie mis nie.
- Woon by – die skakel kom per e-pos.
- Vul die VBO-refleksievorm in ná die tyd, en ons laai jou punte.
Vrae? Skryf aan Rika van Rensburg by excelsus@up.ac.za, of kyk na die gereelde vrae.