Program Vanuit Sistematiese Teologie
Vanuit Sistematiese Teologie
Eskatologie en proleptiese etiek
20 Mei 2027 · 08:30–15:30 · Aanlyn
Waaroor dit gaan
Pas by Pinkster.
Hoe werk dit?
- Registreer met die vorm.
- Voeg dit by jou kalender sodat jy dit nie mis nie.
- Woon by – die skakel kom per e-pos.
- Vul die VBO-refleksievorm in ná die tyd, en ons laai jou punte.
Vrae? Skryf aan Rika van Rensburg by excelsus@up.ac.za, of kyk na die gereelde vrae.
Binnekort