Program Geloofsreis

Geloofsreis

Geloofsreis met Jesus: retraite 1

15–18 Februarie 2027 · Shammah, Noordwes

In persoonExcelsusEtos

Waaroor dit gaan

Die eerste van twee vierdaagse retraites in 2027, deel van ’n driejaarreis (2027–2029). R4 000 (etes ingesluit) en 60 VBO-punte geld vir albei retraites saam. Sien die volle bladsy by excelsus.org/geloofsreis.

Hoe werk dit?

  1. Registreer met die vorm.
  2. Voeg dit by jou kalender sodat jy dit nie mis nie.
  3. Woon by – besonderhede kom per e-pos.
  4. Vul die VBO-refleksievorm in ná die tyd, en ons laai jou punte.

Vrae? Skryf aan Rika van Rensburg by excelsus@up.ac.za, of kyk na die gereelde vrae.