Program Geloofsreis
Geloofsreis
Geloofsreis met Jesus: retraite 2
15–18 November 2027 · Shammah, Noordwes
Waaroor dit gaan
Die tweede retraite van 2027 in die Geloofsreis met Jesus. Etes is ingesluit. Die retraite is deel van die R4 000 en 60 VBO-punte van retraite 1: jy skryf een keer in vir albei.
Hoe werk dit?
- Registreer met die vorm.
- Voeg dit by jou kalender sodat jy dit nie mis nie.
- Woon by – besonderhede kom per e-pos.
- Vul die VBO-refleksievorm in ná die tyd, en ons laai jou punte.
Vrae? Skryf aan Rika van Rensburg by excelsus@up.ac.za, of kyk na die gereelde vrae.
Binnekort