Waaroor dit gaan
Vanuit Nuwe Testament: Goeie lewe, met Dr. Annette Potgieter. Aanlyn · 20 VBO-punte.
Hierdie geleentheid is verby
Opnames van leergeleenthede kom in die webinaarbiblioteek. Kyk die opname, vul die VBO-refleksievorm in en verdien steeds punte.
Vrae? Skryf aan Rika van Rensburg by excelsus@up.ac.za, of kyk na die gereelde vrae.
Binnekort