Waaroor dit gaan
Huweliksmaats in die bediening, met Dr. Tom Smith, Lollie Smith. In persoon.
Hoe werk dit?
- Registreer met die vorm.
- Voeg dit by jou kalender sodat jy dit nie mis nie.
- Woon by – besonderhede kom per e-pos.
- Vul die VBO-refleksievorm in ná die tyd, en ons laai jou punte.
Vrae? Skryf aan Rika van Rensburg by excelsus@up.ac.za, of kyk na die gereelde vrae.