Program Vanuit Nuwe Testament

Vanuit Nuwe Testament

Jesus se Bybel was nie joune nie

10 Junie 2027 · 08:30–15:30 · Aanlyn

AanlynFakulteitLogos

Waaroor dit gaan

Vanuit Nuwe Testament: Jesus se Bybel was nie joune nie, met Dr. Annette Potgieter. Aanlyn · 10 VBO-punte.

Hoe werk dit?

  1. Registreer met die vorm.
  2. Voeg dit by jou kalender sodat jy dit nie mis nie.
  3. Woon by – die skakel kom per e-pos.
  4. Vul die VBO-refleksievorm in ná die tyd, en ons laai jou punte.

Vrae? Skryf aan Rika van Rensburg by excelsus@up.ac.za, of kyk na die gereelde vrae.