Program Excelsus

Opleiding: Gemeentediagnose

16–18 November 2026 · Pretoria

In persoonExcelsusPatos

Waaroor dit gaan

Opleiding: Gemeentediagnose, met Prof. Malan Nel. In persoon.

Hoe werk dit?

  1. Registreer met die vorm.
  2. Voeg dit by jou kalender sodat jy dit nie mis nie.
  3. Woon by – besonderhede kom per e-pos.
  4. Vul die VBO-refleksievorm in ná die tyd, en ons laai jou punte.

Vrae? Skryf aan Rika van Rensburg by excelsus@up.ac.za, of kyk na die gereelde vrae.