Program Taakspan-Donderdag
Taakspan-Donderdag
Taakspan Ekumene of Miga 6 (word bevestig)
17 Junie 2027 · 08:30–15:30 · Aanlyn
Waaroor dit gaan
Taakspan Ekumene of Miga 6, na gelang van wie eerste bevestig. Reserwe: trauma (Marinda van Niekerk).
Hoe werk dit?
- Registreer met die vorm.
- Voeg dit by jou kalender sodat jy dit nie mis nie.
- Woon by – die skakel kom per e-pos.
- Vul die VBO-refleksievorm in ná die tyd, en ons laai jou punte.
Vrae? Skryf aan Rika van Rensburg by excelsus@up.ac.za, of kyk na die gereelde vrae.