Program Boekbespreking

Boekbespreking

The Contemplative Pastor: Returning to the Art of Spiritual Direction

20 Januarie 2027 · 09:00–12:00 · Aanlyn

AanlynExcelsusEtos

Waaroor dit gaan

Eugene H. Peterson se klassieke boek oor die pastor as geestelike begeleier – veral vir intreeleraars. Sien die leesskedule op die boekbesprekingsbladsy.

Hoe werk dit?

  1. Registreer met die vorm.
  2. Voeg dit by jou kalender sodat jy dit nie mis nie.
  3. Woon by – die skakel kom per e-pos.
  4. Vul die VBO-refleksievorm in ná die tyd, en ons laai jou punte.

Vrae? Skryf aan Rika van Rensburg by excelsus@up.ac.za, of kyk na die gereelde vrae.