Program Boekbespreking
Boekbespreking
The Cycle of Grace: Living in Sacred Balance
7 April 2027 · 09:00–12:00 · Plek volg
Waaroor dit gaan
In persoon saam met Trevor Hudson oor die ritme van genade: aanvaarding, voeding, betekenis en vrugbaarheid.
Hoe werk dit?
- Registreer met die vorm.
- Voeg dit by jou kalender sodat jy dit nie mis nie.
- Woon by – besonderhede kom per e-pos.
- Vul die VBO-refleksievorm in ná die tyd, en ons laai jou punte.
Vrae? Skryf aan Rika van Rensburg by excelsus@up.ac.za, of kyk na die gereelde vrae.