Program Boekbespreking

Boekbespreking

Who You’re Becoming: The Slow and Courageous Work of Cultivating Character in a Narcissistic Age

2 Junie 2027 · 09:00–12:00 · Aanlyn

AanlynExcelsusEtos

Waaroor dit gaan

Chuck DeGroat se nuwe boek (Tyndale, Oktober 2026) oor die stadige, moedige werk van karaktervorming in ’n narsistiese tyd. Sien die leesskedule op die boekbesprekingsbladsy.

Hoe werk dit?

  1. Registreer met die vorm.
  2. Voeg dit by jou kalender sodat jy dit nie mis nie.
  3. Woon by – die skakel kom per e-pos.
  4. Vul die VBO-refleksievorm in ná die tyd, en ons laai jou punte.

Vrae? Skryf aan Rika van Rensburg by excelsus@up.ac.za, of kyk na die gereelde vrae.