Program Boekbespreking
Boekbespreking
Working the Angles: The Shape of Pastoral Integrity
19 Mei 2027 · 09:00–12:00 · Aanlyn
Waaroor dit gaan
Eugene H. Peterson oor die drie stil hoeke van die bediening: gebed, die Skrif en geestelike begeleiding. Vir die middel van die bediening.
Hoe werk dit?
- Registreer met die vorm.
- Voeg dit by jou kalender sodat jy dit nie mis nie.
- Woon by – die skakel kom per e-pos.
- Vul die VBO-refleksievorm in ná die tyd, en ons laai jou punte.
Vrae? Skryf aan Rika van Rensburg by excelsus@up.ac.za, of kyk na die gereelde vrae.