by africantom | May 19, 2024 | Webinaar
Ons Konteks Webinaar Ons lewe in opwindende en onseker tye. In sulke tye moet mens weet om te navigeer. Die heel belangrikste ding vir navigasie is om te weet waar jy nou is. Hierdie seminaar help predikante en ander kerklike leiers om te verstaan waar is ons nou. Dr....