Lentekonferensie 2024

Kom leer aanlyn saam 

Die 19de Lentekonferensie is verby en ons het as leergemeenskap 'n wonderlike tyd saam gehad. Dié jaar se tema was So lig soos 'n veer op die asem van God: om te leef in die kragveld van die Gees. 

Kerkbode berig dat die verskillende temas verskeie invalshoeke gehad het, "Honger vir inligting, nuuskierig oor jou blindekolle … uitgebrand op godsdiens? Groot groep dominees in Pretoria verwelkom".

Hendrien van Vliet vertel ook oor haar belewenis by die konferensie.

Ons het dié jaar meeste van die sessies opgeneem.

 

Lente konferensie advertensie

Webinaarbiblioteek

Hierdie opname is oop vir almal

Kyk die opname hierbo. Wil jy VBO-punte daarvoor kry? Vul die VBO-refleksievorm in – ’n paar vrae oor wat jy geleer het.