Ontmoeting met Heiliges

Ontmoeting met Heiliges

 

 

 

 

 

Dr. Lisel Joubert bied in samewerking met die Netwerk vir Spirituele Begeleiding 'n reeks gesprekke aan oor die Heiliges. Kyk gerus na die opnames hieronder. Wanneer jy na die opname gekyk het kontak ons dan ken ons 1 VBO-punt per sessie toe.

Webinaarbiblioteek

Hierdie opname is oop vir almal

Kyk die opname hierbo. Wil jy VBO-punte daarvoor kry? Vul die VBO-refleksievorm in – ’n paar vrae oor wat jy geleer het.